GESAMENTLIKE TESTAMENT

Ons, die ondergetekendes

...................................................................................
en

...................................................................................
gades getroud binne/buite gemeenskap van goedere en huidiglik woonagtig te

.......................................................................

Herroep hiermee alle vorige testamente, kodisille and en enige ander testamentre bemakings voorheen deur ons gemaak, en verklaar die volgende as ons laaste Testament.

A. TESTAMENT VAN DIE EERSSTERWENDE

Ons bemaak die boedel van die eerssterwende van ons aan die langslewende.

B. BEMAKING VAN LANGSLEWENDE

Indien die langslewende gade te sterwe kom sonder om n verdere geldige Testament te maak, bemaak die langslewende sy of haar boedel aan ons kinders, of hulle afstammelinge staaksgewys.



C. GELYKTYDIGE AFSTERWE

Indien ons te sterwe kom in omstandighede waar dit nie vasgestel kan word wie die eerssterwende van ons is nie, dan bepaal ons dat Afdeling B van die Testament sal geld ten opsigte van ons onderskeie boedels.

D. EKSEKUTEUR 

Ons nomineer ........................................................ as eksekuteur van die eerssterwende en die boedel van die langslewende van ons. 

Ons bepaal dat dit nie nodig moet wees vir ons eksekuteur om enige sekuriteit te verskaf aan die Meester van die Horhof nie.


Onderteken te .................................................. op hierdie ............. dag van ..................................................
in die teenwoordigheid van die ondertekende getuies, almal terselfdertyd teenwoordig.
